Email Laerskool MonumentparkLaerskool Monumentpark on InstagramLaerskool Monumentpark on Facebook

Sport Inligting - Uitgawe 1

Submitted by Webmaintainer on

Op Vrydag, 19 Januarie vind ons jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms plaas. Die inligtingsbrief, spanlys en die program is op die d6 beskikbaar. Slegs atlete wat op die spanlys is sal deelneem, sowel as nuwe leerder en leerders wat beseer was tydens die massasport byeenkoms.

Sport Inligting - Uitgawe 40

Submitted by Webmaintainer on

ATLETIEK : Daar sal volgende week Maandag en Woensdag kondisioneringsoefeninge wees vir alle items. NETBAL : Ons wil graag alle netbaldogters aanmoedig om by die atletiek kondisionering oefeninge aan te sluit vir fiksheid en kondisionering voor die netbalseisoen.

Monnies Presteer - Uitgawe 40

Submitted by Webmaintainer on

VISVANG : Denique Botha het Saterdag, 18 November by Legends Visvang Klub se jaareindfunksie 'n trofee ontvang vir die Dames Visvang Kompitisie 2023 -eerste plek; DANCE STAR & TUIMEL Joshua Grove het aan die Dance Star se kampioene afdeling deelgeneem. Hy eindig agtste in sy groep vir sy solo. Hy is ook aangewys as Gauteng Noord se beste man in tuimel vlak 5.