Ons is baie opgewonde oor die Fietsry van 2024.
Monnies vaar uitstekend by die Atletiek Distriksbyeenkoms. Baie geluk met julle mooi prestasies Monnies. Julle het met oorgawe deelgeneem en julle beste gegee.
Ons wil graag aan al ons leerders wat aan kultuur deelneem erkenning gee in die Monnie Gons en ook in die saal.
Ons verstaan dat u as ouers graag die oefentye vir die jaar asook die voorgestelde kamp datums so vroegtydige as moontlik wil hê.
Veels geluk aan ons ses atlete wat deurdring na die distriksbyeenkoms op Donderdag, 22 Februarie.
Ons wil graag aan al ons leerders wat aan kultuur deelneem erkenning gee in die Monnie Gons en ook in die saal. Indien u kind aan enige kultuuraktiwiteite deelgeneem het, stuur asseblief die uitslae, met 'n foto aangeheg, na bemarker@monnies.co.za.
Ons wil graag aan al ons leerders wat aan kultuur deelneem erkenning gee in die Monnie Gons asook in die saa
Ons is baie opgewonde oor die Fietsry seisoen van 2024 wat sommer vroeg in Februarie 2024 afskop. Ouers moet so gou moontlik deel word van die fietsry WhatsApp groep. Baie belangrike informasie sal hier deur gegee word. Enige leerder is welkom om deel te vorm van die span. Leerders benodig 'n bergfiets en 'n valhelm. Sien onderstaande belangrike datums. Enige verdere inligting kan verkry word by Juffrou Elzette Myburg.
Kopiereg 2026 © Laerskool Monumentpark. All regte voorbehou. Geskep deur Starbright