Email Laerskool MonumentparkLaerskool Monumentpark on InstagramLaerskool Monumentpark on Facebook

Kultuur Inligting - Uitgawe 38

Submitted by Webmaintainer on

Dit is weer die tyd van die jaar waar ons vir ons kinders wat gepronk het in kultuur erkenning wil gee by die skool se meriete aand. Die aansoeke tot meriere erkenning is op D6 geplaas en kan ingehandig word by Sinomie in die kantoor. Aansoeke vir Kultuurtoekennings sluit Vrydag 13:30. Vul asb die gepaste vorm in en handig in by die kantoor. Moet nie bekommer oor die punte toediening nie, ons sal dit uitwerk. As u nie seker is of die prestasies genoeg is vir 'n toekenning nie vul gerus steeds die aansoek vorm in. 

Sport Inligting - Uitgawe 37

Submitted by Webmaintainer on

Ons wil graag tydens die jaarlikse meriete aand erkenning gee aan ons leerders wat deelgeneem het aan sport wat nie by die skool aangebied word nie en uitstaande prestasies opgelewer het op provinsiale en nasionale vlak. Ouers van hierdie leerders is welkom om die skakel te volg en die vorm te voltooi voor of op Woensdag, 8 November: https://forms.gle/J2B2g5iZWbqdDDTs7 SWEM  Sterkte met hierdie week se twee vriendskaplike galas en ook met volgende week se A en B swemligas.  Oefentxe vir die A en B swemsRane die kwartaal:  Maandae tot Vrydae: 14:15 - 15:15.

Monnies Presteer - Uitgawe 37

Submitted by Webmaintainer on

Hier is ons Monjefiek wenners! Baie geluk Monnies! Ons is baie trots op julle! ARTISTATUE NASIONALE FINAAL : Baie geluk aan ons Junior- en Seniorkoor wat die Artistatue Nasionale Finaal gewen het! Ons is baie trots op ju lie! Ju lie pluk definitief die vrugte van al ju lie harde werk en baie oefen. Welgedaan Monnies! Tennis: Ons eerste eerste dogters tennisspan is algeheel tweede in Suid-Afrika! Baie geluk dogters! Jul le het so mooi gespeel en die Monnie naam hoog gehou. Ons is baie trots op julle!