Email Laerskool MonumentparkLaerskool Monumentpark on InstagramLaerskool Monumentpark on Facebook
Submitted by Webmaintainer on

Ons wil graag tydens die jaarlikse meriete aand erkenning gee aan ons leerders wat deelgeneem het aan sport wat nie by die skool aangebied word nie en uitstaande prestasies opgelewer het op provinsiale en nasionale vlak. Ouers van hierdie leerders is welkom om die skakel te volg en die vorm te voltooi voor of op Woensdag, 8 November: https://forms.gle/J2B2g5iZWbqdDDTs7 SWEM  Sterkte met hierdie week se twee vriendskaplike galas en ook met volgende week se A en B swemligas.  Oefentxe vir die A en B swemsRane die kwartaal:  Maandae tot Vrydae: 14:15 - 15:15.  ATLETIEK  Neem asseblief kennis van die nuwe oefentye vanaf 30 Oktober tot 10 November. Oefeninge sal slegs op Dinsdae en Donderdae wees. 

Inleiding beeld
Die Gons bewoording