Ons vra dat ouers asseblief by die verskillende items waarvoor u kind in die atletiekspan is se WhatsApp groepe sal aansluit.
Ons wil graag aan al ons leerders wat aan kultuur deelneem erkenning gee in die Monnie Gons asook in die saal. Stuur gerus alle uitslae, met 'n foto aangeheg, na bemarker@monnies.co.za

Op Vrydag, 19 Januarie vind ons jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms plaas. Die inligtingsbrief, spanlys en die program is op die d6 beskikbaar. Slegs atlete wat op die spanlys is sal deelneem, sowel as nuwe leerder en leerders wat beseer was tydens die massasport byeenkoms.
Kopiereg 2026 © Laerskool Monumentpark. All regte voorbehou. Geskep deur Starbright