MONNIES INSKRYWINGS

Graad R

Graad R Inskrywings vir 2024 is reeds oop.
Inskrywingsvorm

Graad 1

Graad 1 Inskrywings vir 2024 open Donderdag, 15 Junie 2023 stiptelik om 08:00.
Ouers moet heel eerste aanlyn registreer op die Departement van Onderwys se webblad: www.gdeadmissions.gov.za.
Inskrywingsvorms met geregistreerde afskrifte van dokumente moet binne 7 dae na die aanlyn registrasie ingehandig word by die kantoor.

Graad 2 tot 7

Indien u kind reeds in die hoofstroom is en u hom/haar wil skuif na Monnies, kontak ons gerus om die proses so spoedig en kommervry af te handel.