Stoei

Jaarliks neem die stoeiers van Laerskool Monumentpark deel aan die Noord-Gauteng en SA kampioenskappe. Ons stoeiers vaar elke jaar goed in al die kompetisies.