Spelling Bee

Die Spelling Bee is ‘n Engelse spelkompetisie waar leerders in graadverband teen mekaar kompeteer om te sien wie die beste speller is. Die eerste twee beste spellers van graad 6 word ingeskryf vir die Onderwysdepartement se Spelling Bee kompetisie.