Revue/ Produksie

2017 se junior konsert: “Dis ons land” het in die skoolsaal plaasgevind vanaf 11 – 14 September. Elke leerling van Gr R – 3 het deelgeneem aan hierdie spoggeleentheid. Dit was ‘n baie groot sukses en het ons sowaar trots gemaak om Suid-Afrikaners te wees.