Leef die Monnie-Manier!
‘n Monnie, Monnie ouer en -onderwyser…
• Neem met oorgawe deel;
• Leef in vrede met ander;
• Respekteer alle mense;
• Maak tyd vir mekaar;
• Doen altyd hul bes;
• Is gedissiplineerd;
• Erken prestasie;
• Is positief;
• Is trots.