ABE Bailey

Elke jaar neem Graad 7 leerders deel aan die ABE Bailey tweetaligheidskompetisie. Dit is ‘n wonderlike manier om blootstelling te kry om in ‘n tweede taal voor mense te praat.